|
Welkom by 5-Minute Bybelskool. Hierdie leringe is 'n manier om u te help om God se Woord beter te verstaan deur middel van openbaring en persoonlike studies. Daar is absoluut geen koste daaraan verbonde om in te skryf by die 5-Minute Bybelskool nie. Hierdie is 'n gratis diens wat ons op die internet aanbied. Ons is baie opgewonde om die pad saam met u te stap en u by te staan soos u al hoe meer in die boodskap van God se Genade gevestig raak. Kom vergesel my soos ek die Woord van God se genade bestudeer... |
|
Content View Hits : 4802919
