| Welkom by 5-Minute Bybelskool. Hierdie leringe is 'n manier om u te help om God se Woord beter te verstaan deur middel van openbaring en persoonlike studies. In die video onderaan verduidelikl ek die konsep verder. Kom vergesel my soos ek die Woord van God se genade bestudeer... Dim lights Embed Embed this video on your site Download Video (right-click to download) NB: Die bekendstellingsvideo is in Engels, maar al die lesse is wel in Afrikaans. Daar is absoluut geen koste verbonde daaraan om in te skryf by die 5-Minute Bybelskool nie. Hierdie is 'n gratis diens wat ons aanbied op die internet. Ons is baie opgewonde om die opwindende pad saam met u te wandel soos u al hoe meer gevestig raak in die Genade van God. Add this page to your favorite Social Bookmarking websites |
Content View Hits : 4858211
| Inleiding |

