| Die Bybel gaan nie oor wat ons vir God moet doen nie, maar eerder oor hoe lief God vir jou en my is, en oor wat Hy vir ons gedoen het. Alle skrifte moet vanuit hierdie perspektief gelees en geinterpreteer word. Dim lights Embed Embed this video on your site Laai Video Af (regs kliek om af te laai) Laai Audio Af (regs kliek om af te laai)
Opsomming Dit is baie belangrik om te onderskei tussen die Skrif (die letter van die Woord) en die Lewende Woord (wat God deur die Skrif vir ons wil sê). Alle skrifinterpretasies moet plaasvind in die lig van die lewe, gehoorsaamheid, dood, opstanding en wederkoms van Jesus. Wanneer ons Skrif interpreteer, moet die Woord wat ons daarin hoor een van geen veroordeling wees, een van slegs genade en waarheid. Die Bybel is nie 'n beskrywing van wat ons vir God moet doen nie, maar alles oor hoe lief God vir jou en my het en wat Hy vir ons gedoen het. Skrifte Efes. 3:14-19; 1Kor. 13:1-8; Lukas 15; Joh. 8:1-12; Jes. 54:9-10; Rom. 8:33-39; Gal. 2:20-21 Vrae 1. Wat is die verskil tussen die Skrif en die Woord in die Bybel? 2. Gee 'n praktiese voorbeeld in die Bybel om bogenoemde te illustreer. 3. Noem 5 belangrike aspekte wat in aanmerking geneem moet word by die interpretasie van die Skrif. 4. Wat is die belangrikste tema van die Bybel?
E-pos u antwoorde en verklarings na: 5minutebibleschool@dynamicministries.com Add this page to your favorite Social Bookmarking websites |
Content View Hits : 4858212
| Les 1 - Skrifinterpretasie |

