Les 3 - Gehoorsaamheid

Die gehoorsaamheid wat God vereis is dat ons moet glo in Jesus en wat Hy gedoen het aan die kruis, en nie gehoorsaamheid aan die wet of wat ons vir God moet doen nie.

Dim lights Embed Embed this video on your site

Laai Video Af (regs kliek om af te laai)

Laai Audio Af (regs kliek om af te laai)

 

Opsomming

Gehoorsaamheid is 'n baie belangrike konsep in die Bybel. Ons moet seker wees dat ons ware gehoorsaamheid het - die gehoorsaamheid wat vir God welgevallig is. Dit is nie gehoorsaamheid aan die Wet nie, maar gehoorsaamheid om te glo in Jesus en wat Hy vir ons gedoen het...

Skrifte

Romeine 10:16-17; 2 Thess 1:8; Hebreërs 5:9-10; 1 Petrus 4:17; Romeine 2:6-8; Galasiërs 3:1; Galasiërs 5:7; Handelinge 15:23-24; Romeine 7:13; Kolosense 2:19-23

Vrae

1. Wat is die opdrag wat ons moet gehoorsaam?

2. Wat is ware gehoorsaamheid - die gehoorsaamheid wat God vereis?

3. Hoe kan ons geseënd wees?

 

 

E-pos u antwoorde en verklarings na: 5minutebibleschool@dynamicministries.com



Add this page to your favorite Social Bookmarking websites